We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

King Arthur en Sy Perd V​.​7​.​1

from Saccharine Rebellion by Me Inhibited

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

about

Only Afrikaans song I ever recorded.

Written about (well mostly), a waitress in a bar in a student pub. Initially he didn't kiss her on her mouth...

lyrics

King Arthur en sy perd
soek die meisie wat by Castillions werk
Hy kry haar in sy drome
en hy soen haar
op haar mond

Soos enige mens
het hy vir sy sprokiesland net een wens
Dat hy happiness kan kry
Sodat hy sy vrees kan vergeet

Maar hy weet
tyd gaan verby vir die wat in die maanskyn wag
En die maalgate van die lewe sluk ons partykeer in
En ons sak weg in die donker van alleen wees
terwyl die son vir ons kyk en vir ons lag

Die meisie van Castillions
weet nie meer wie sy is nie
Sy skree om hulp in die donker gang
En as niemand antwoord nie wag sy alleen
en sy word bang

Daar's hoop in vergeet
en vrees in die lengte van 'n telefoon draad
Soos herfsblare verkrummel ons lag
en dit word al hoe dowwer
dit word sag

dan kry ons weer hoop
en glo vir 'n oomblik in wie ons is en wie ons was
en die verlede bekruip ons soos 'n luiperd wat jag
en ons moet vashou
want dis al wat ons het
dis al wat ons oorhet

As die wind so in jou hart waai
weet jy of daar iemand is wat vir jou wag
'n persoon om vas te hou
iemand aan die ander kant van die tou

of is jy een van ons
die wat gemaak is om somers alleen te wees
wat liedjies moet sing om hulleself 'n stem te gee
en wat altyd sal wonder oor wat liefde is

dan het ek nuus vir jou my vriend
jy is meer werd as soveel ander

in jou oe glinster 'n duisend gesigte
en elkeen van hulle het 'n glimlag so breed soos die horison

wag jou kans af, dit sal kom
moenie ooit hoop opgee nie

wees wie jy is
en jou sprokiesland sal kom

credits

from Saccharine Rebellion, released February 23, 2006

license

all rights reserved

tags

about

Me Inhibited Pretoria, South Africa

Mostly happy, sometimes lost.

All songs recorded at home with the cheapest equipment money could buy.

All for fun and good memories.

contact / help

Contact Me Inhibited

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Me Inhibited, you may also like: